Slide background
Slide background

Junie 2018

Nutri Feeds
Leader in animal
feed manufacturing

NUTRI Feeds is a leader in animal feed manufacturing in South Africa and a global player in the animal feed industry. With their head office situated in Potchefstroom and manufacturing plants in Viljoenskroon, Mafikeng, Marble Hall and Bloemfontein, NUTRI Feeds is your first choice countrywide in animal feeds for pigs, sheep, poultry, game, dairy and beef cattle.
Nutri Feed Die formule vir sukses
VENTERSDORP verrassend interessant
Die Boustene van ‘n Man
Jokes / Grappies

Skolenuus

KHS se Kayla van der Bergh by die Afrika Spele. KHS is supertrots op haar skitterprestasies. Sy’t silwer in die 100m-hekkies gevat en die aflosspan het goud gewen en die rekord met .02 van ‘n sekond gemis. Sy beskou dit as ’n groot eer om die landsvlag so vas te kan hou. Meanri Erasmus het net so uitstekend gevaar en spog self met ’n silwer medalje.

Calendar of Events

Inform us of your upcoming events for our monthly calendar. Phone – 018 462 1593 or email:

Tuintake

Junie 2018
As jy jou wintertuin woema will gee, is primulas soos feetjieprimulas (Primula malacoides) asook Engelse sleutelbomme (Primula acaulis) met hul skitterhelder kleure net die ding om te plant.

Lizelda Goslin

Die naakte waarheid van seksuele teistering.
Seksuele teistering is een van die onderwerpe wat in die laaste paar jaar ʼn gonswoord geword het, maar in die laaste paar maande het die gegonsery oor seksuele teistering nuwe lewe uit Hollywood gekry.

Piet se Storie

Om man te wees
Hennie lyk die oggend nie sy vriendelike self nie. Hy staar die vlakte in. Die rêdiater voor hom kry geen aandag nie. Ander Piet herinner my daaraan dat Hennie laas so gelyk het toe die liefde hom hier in sy middeljare gepak het en hy toe afgehak het.

Resepte

Smullekker Resepte
Klik hier om die nuutste resepte van die maand te sien

SMS Competition

Check out our SMS Competition and stand a chance to win!

Social Scene

Are you part of our Social Scene this month?

Advertise Here
Advertise here
Advertise here
Advertise here
Advertise Here

Our vision is to produce a high quality magazine that captures the “essence of life” in the KOSH Area. By using skilled journalists and photographers who have a passion for their profession, we are able to present articles and images that inform and entertain you. We believe our product has the appeal, longevity and competitive edge to thrive in the marketplace.

View some of our Magazines here

Nutri Feed Die formule vir sukses
Romantiese La Rouge Gasteplaas
Sake-egpaar mat passie en visie
Faber Ortopediese Sentrum Familiepraktyk
Advertise here
Advertise Here
Advertise here